Friday, October 17, 2008

lukrake woorde

1 comment:

Anairam said...

Liezl, dankie vir jou besoek aan my blog! Ja, blink ure vir mooi dinge, dit sou nogal 'n beskrywing kan wees vir hoe ek my blog sien. Ek het ook baie gehou van die stukkie van Margaret Atwood wat jy vroeer aangehaal het (ek is 'n groot Atwood fan) - "There is a lot of burnt toast in the lives of poets ..." Ek dink dit is nogal waar van alle kreatiewe mense!